Swemlesse vir 'n meerminToe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, h t sy aanhou skryf, aan 'n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het 'n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie? Author: Marita Van Der Vyver Publisher: Tafelberg Published: 05 05 2015 Pages: 216
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols