PlaasmoordPlaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord Kaap nie maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om 'n nuwe veediefstal eenheid op die die been te bring, moet di ho profiel plaasmoord oplos. Author: Karin Brynard Publisher: Human & Rosseau Published: 12 06 2012 Pages: 514 Binding Type:
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols