BidsprinkaanGebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgel . Nadat Heitsi Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook di drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols